Honey Tales Afrika Boek 4: Wild en Wonderlik

R160,00

Boek 4 beklemtoon die familielewe van die diereryk en hoe hulle mekaar beskerm en koester. Die boekie stel kinders ook bekend aan die belangrikheid en wonder van die natuurlike wêreld van die weer soos wolke, reën en donderstorms.