Honey Tales Afrika Boek 2: Goggas en Kriewelende Kruipertjies

R160,00

Boek 2 in die reeks gaan oor goggas en kriewelende kruipertjies – sekeres waarvan ons hou soos miere, ruspes en torre, en andere wat ons moet respekteer soos spinnekoppe en koringkrieke. Hierdie stories sal ‘n jubel in die hart bring terwyl dit kinders terselfdertyd leer om die natuur te respekteer.